Foto’s

Irna van Zyl, Suzy Brokensha en Karen Zoid

Die duikers wat Irna en kie by haar boekbekendstelling verras het met kleurryke baniere van haar boek, is self onkant gevang deur die nuuskierige seeskilpad wat kom kyk het waaroor al die opwinding is. Irna, Fairlady redakteur Suzy Brokensha en mede-onderhoudvoerder Karen Zoid kyk verstom na die onverwagte besoeker!

Karen Zoid en Irna van Zyl

Zoid rock die visse soos nog nooit tevore nie. Sy en haar band het gaste verras met n private konsert, kompleet met haar splinternuwe temalied vir die Moordvis-fliek wat sy vas glo om die draai is!

Irna van Zyl

Gaste het geduldig tougestaan om hul aankope van Moordvis deur Irna te laat teken.

Karen Zoid, Suzy Brokensha, Annamart van der Merwe en Carien Loubser

Suzy Brokensha, redakteur van Fairlady (agter) en Karen Zoid het Irna gepeper met vrae oor haar boek en haarself. Hier is hulle by regisseur en vervaardiger Carien Loubser en aktrise Annamart van der Merwe.

Irna van Zyl en Karin Brynard

9 August 2016: Karin Brynard en ek het op Vrouedag (2016) ons krimi-sustersding op Philadelphia by De Malle-Boekbazaar gaan doen deur met mekaar te praat oor Tuisland en Moordvis en het sommer luilekker in die son ontspan ook.

Vrouedag in Philadelphia

10 Augustus 2016: Karin Brynard en ek op Vrouedag (2016) op Philadelphia by De Malle-Boekbazaar in gesprek met mekaar oor Tuisland en Moordvis.

Joan en Douw Kruger by Irna van Zyl en Karin Brynard

9 Augustus 2016: Oud-joernalis Joan Kruger en haar man, Douw, was onder die gaste by die Vrouedag-boekegesprek op Philadelphia

Julie 2016: Irna van Zyl en Marita van der Vyver in Montagu by die Breyten Breytenbach-fees.

Julie 2016: Irna van Zyl en Marita van der Vyver in Montagu by die Breyten Breytenbach-fees.

Junie 2016: Fourie Botha, hoof van plaaslike fiksie by Penguin Random House, by Irna met die eerste twee kopieë van Moordvis.

Junie 2016: Fourie Botha, hoof van plaaslike fiksie by Penguin Random House, by Irna met die eerste twee kopieë van Moordvis.

Junie 2016: Irna en Karin Brynard by Karin se bekendstelling van Tuisland in die Protea Boekhuis op Stellenbosch.

Junie 2016: Irna en Karin Brynard by Karin se bekendstelling van Tuisland in die Protea Boekhuis op Stellenbosch.

Junie 2016: Irna en Karin Brynard in gesprek by Karin se bekendstelling van Tuisland in die Protea Boekhuis op Stellenbosch.

Junie 2016: Irna en Karin Brynard in gesprek by Karin se bekendstelling van Tuisland in die Protea Boekhuis op Stellenbosch.

Maart 2016: Bekendstelling van Karin Brynard se Tuisland in Die Boer in Durbanville. Hier is Margit Meyer-Rödenbeck by Irna met Karin wat boeke teken.

Maart 2016: Bekendstelling van Karin Brynard se Tuisland in Die Boer in Durbanville. Hier is Margit Meyer-Rödenbeck by Irna met Karin wat boeke teken.

Junie 2016: Irna, Marita van der Vyver en Karin Brynard by ons uitgewer van Penguin Random House, Fourie Botha.

Junie 2016: Irna, Marita van der Vyver en Karin Brynard by ons uitgewer van Penguin Random House, Fourie Botha.

Februarie 2016: Met Pnina Fenster, redakteur van Glamour en Mo Ismail, wat onder die naam Morad Zaffron publiseer, by 'n skryfkursus in Kaapstad, aangebied deur die Amerikaanse agent Wendy Goldman Rohm.

Julie 2013: Met misdaadskrywer Karin Brynard by die Harrogate krimi-fees in Engeland.

Julie 2013: Met misdaadskrywer Karin Brynard by die Harrogate krimi-fees in Engeland.